Agterhoek

Die Achterhoek.

Die Agterhoek (Nederlands: Achterhoek, Nedersaksies: Achterhook) vorm die mees oostelike deel van die provinsie Gelderland in Nederland.

Die Agterhoek strek van die rivier die IJssel in die weste, die Oude IJssel in die suidweste tot by die Duitse grens in die ooste, en die grens met die Overijsselse streke Salland en Twente in die noorde.

Doetinchem, Winterswijk en Zutphen sy die mees bekende stede in die Agterhoek. Doetinchem is die mees grote stad in die Agterhoek en het 58.000 inwoners.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search